Gebruik u eie personeel aantekennaam en wagwoord, asseblief!
Maak seker dat die CAEC lab beskikbaar is deur gebruik te maak van die maand skakel hieronder.
Afhangende van beskikbaarheid, dateer die webruimte op (hou asseblief die inligting hieronder byderhand):
Die modulekode
Die maand, dag en tyd van bespreking
Getal studente wat gaan bywoon
U naam en van
U kontakbesonderhede
Lab besprekings sal elke 24 uur opgedateer word
In geval u nie u aantekenkode en wagwoord byderhand het nie (om verskeie redes), kontak asseblief u sekretaresse, wat u behulpsaam kan wees met die opdatering van die webruimte. Sy kan u ook adviseer hoe om verifikasie te verkry.
Personeellede kan hulle onbeskadigde personeelkaarte gebruik vir toegang tot CAEC. Die sleutels tot die CAEC is beskikbaar met ingang, om toegang te verleen aan u studente. Die dosent en/of sy/haar assistent moet verseker dat orde gehandhaaf word en alle items in die CAEC gelaat word soos gevind. Vir navrae, kontak:
Mnr O'Kennedy *15919 (Universiteit van Pretoria kortkode) of (012 420 3501)
Daar word van alle webruimte-veranderings per gebruiker register gehou, en in geval 'n gebruiker 'n webruimte opdateringsnavraag het, of verlang om na 'n vorige weergawe van die ruimte terug te skakel , kan hy/sy die web-koordineerder kontak: