Die minimum vereistes vir formele toelating tot die Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie is:
Lewensoriëntering is uitgesluit in die berekening van die Toelatingspunttelling (TPT).
Toelating tot die Vyfjaar Program sal bepaal word op die grondslag van:
Hoe om aansoek om toelating te doen: Algemene UP aansoek prosedure.